

http://www.sequoiahospital.org/index.htm
Die gemeenskapshospitaal (Sequoia -hospitaal), geleê in Redwood City, CA. Die hospitaal is bekend regoor die VSA vir die kardiovaskulare operasies wat hier gedoen word. As gevolg van hul pioniers werk op hierdie gebied en die uitstekende nasorg, is die hospitaal onlangs aangewys as een van die top 5% van hospitale in die VSA.
Ek is verantwoordelik vir gestruktureerde besoeke by pasiënte, hul families en hospitaal staff. Sterwens begeleiding en voorbereiding maak 'n groot deel van my werk uit.

'n Rustige Chaplain Wic met 'n capputino'tjie |