Ds. Rudolph, Elize, Annake en Liezl
1239 Farmcrest Dr, Union, Kentucky USA
e-pos adres: rudyelize@hotmail.com

Rudolph is getroud met Elize en hulle het twee dogters Annake en Liezl. Hulle woon in Florence Kentucky en Rudolph ry elke dag sowat 16 myl oor die Ohio rivier hospitaal toe waar hy hospitaal leraar is by die Cincinnati Kinderhospitaal in die stad Cincinnati.
Hy het vroeƫr byna vier jaar in die Christelik Gereformeerde kerk van Amerika, in 'n klein dorpie met die naam DeMotte, gedien. Hierna is hy terug Suid-Afrika toe waar hy by die NG Kerk Fynnland in Durban leraar was en gehelp het om 'n Engel spreekende erediens vir 'n Engels wordende gemeente te vestig.


Sneeu soos ons dit nog nooit beleef het nie!

Kyk daar kom nog...!

Sneeu, o lekker sneeu!

S O S...

...ek kom!

Kom sussie, ek gee jou 'n handjie!

Die kinders het die sneeu geniet en in die proses die karpad oop gespeel.


Hier kan jy die sneeu sien val!
'Self care':
"Self care" in hierdie tipe werk is ook baie belangrik. Normaalweg gaan ek en die familie vir so 4 dae elke 3 maande weg na 'n berghut so 3 ure Suid van Cincinnati. Hier is 'n fototjie of twee van einde Februarie se "self care" en wegkom.

 |