NG Kerk Humansdorp - VSA Bediening

- a Bilingual Dutch Reformed Church presence in the USA  




VSA-Visie van die NG Moedergemeente Humansdorp

Die NG Kerk Humansdorp is een van die enigste Suid-Afrikaanse gemeentes wat twee leraars in die VSA het. Een aan die Ooste en een aan die Weste van die groot land.

Hierdie web-blad se primêre doel is om 'n brugte skep tussen die leeser en die bedinging in Amerika. Anders gestel, hierdie web-blad wil Christen kinders wat hulself in die VSA bevind vir watter rede ook al, 'n plek gee om...

  • tuis te kom terwyl jy jou weg van die huis af bevind.
  • te kom aanklop wanneer jy in nood is in 'n vreemde land!
  • vir ons werkende jongmense en potensiële immigrante te kan bid.
  • jou die geleentheid te gee om vra, gedagtes en staaltjies te epos aan ons leraars by wikdippenaar@yahoo.com of rudyelize@hotmail.com

 

    Maak seker jy lees die nuutste nuus by "Gedagtes uit ons pen"!