NG Kerk Humansdorp - VSA Bediening

- a Bilingual Dutch Reformed Church presence in the USA  




Voorbidding

Bid asseblief saam met ons

  • vir ons gesinne
  • vir die ander Suid-Afrikaners wat ons hier raakloop
  • vir permanente poste en stabiliteit in ons gesinslewens
  • vir ons families in Suid-Afrika
  • vir Elize en Rita met hul vrywillige werk in 'n vreemde land
  • vir plaaslike gemeentes om by in te skakel 
  • vir die NG Kerk Humansdorp en haar bedrywighede
  • vir beide Suid-Afrika en Amerika

 

Prayer

 

Onse Vader wat in die hemel is,
laat u Naam geheilig word.
Laat u koninkryk kom.
Laat u wil geskied,
soos in die hemel net so ook op die aarde.
Gee ons vandag ons daaglikse brood,
en vergeef ons ons skulde,
soos ons ook ons skuldenaars vergewe.
en lei ons nie in versoeking nie,
maar verlos ons van die Bose.
Want aan U behoort die koninkryk en die krag
en die heerlikheid tot in ewigheid.
Amen

__________________________________________